Free State Landrover Eco Club

4x4 Nationals Bloemfontein 

Vir die eerste keer word die nationals aangebied in Bloemfontein by Stuck in the mud. Dit beloof om 'n baie lekker en avontuurlike dag te wees vol pret en plesier. 


Datum: Saterdag 18 September 2010


Verdere reelings sal deur gegee word.


Hoop om almal daar te sien.
fslandrover