Fun in the Sun.
Fun in the sun after the rain !! Dit bly lekker om in die modder te speel, maar daar is `n paar dinge om te doen as die pret verby is.
Was jou voertuig, die onderstel ook, verkieslik met `n hoedruk spuit.
Gaan alle olie na: Enjin, ratkas, oorgang ratkas, ewenaars: let op vir tekens van water, tap olie af en vervang indien vuil.
Adventure powered by Ability
We are a social club for Landrover owners with a spirit for adventure.
We love and respect nature.
Serious 4x4 adventures, fun for the whole family, Overland Trips
Die klub is in Bloemfontein van waar ons die hele land verken.
Ons hou van uitdagings, modder, die natuur en gebruik die Landrovers waar voor hulle gemaak is.
Die Klub se gedragskode is eenvoudig - RESPEK
Voertuie huidig in die klub: Series 1 & 2A, 110, Defender, Discovery 1 2 3 4 en Range Rover